Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans
Die program “Die Bybel vir Vandag” is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is ’n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.
Religion & Spirituality 260 rész Thru The Bible Afrikaans, Die Bybel vir Vandag
Inleiding en agtergrond (Judas 1-2)
24 perc
261. rész
Oproep tot lof oor die heil vir Jerusalem en terufkeer van die ballinge (Sefanja 3:14-20)
26 perc
261. rész
‘n Goddelike heilsbelofte: ongereddes asook gelowiges wat by hernuwing tot oorgawe kom, dien God (Sefanja 3:9-13)
25 perc
261. rész
Sefanja se klag; die Here self kla Jerusalem aan (Sefanja 3:3-8)
25 perc
261. rész
Oordeel oor Moab, Amon Assur en Kus. Jerusalem word weer aangespreek (Sefanja 2:10-3:2)
25 perc
261. rész
Oordeel oor die Filistyne, Moab en Amon (Sefanja 2:4-10)
25 perc
261. rész
Uitnodiging: ruk julle reg; doen God se wil; streef na geregtigheid en nederigheid (Sefanja 2:1-3)
25 perc
261. rész
Jerusalem sal heeltemal verwoes en geplunder word (Sefanja 1:7-18)
26 perc
261. rész
Die oordeel (dag van die Here) gaan beslis kom (Sefanja 1:2-7)
25 perc
261. rész
Inleiding; Historiese agtergrond (Sefanja 1:1)
24 perc
261. rész
‘n Vaste belydenis van vertroue (Habakuk 3:12-19)
26 perc
261. rész
Mense en diere word getref deur God se almag wanneer Hy verskyn (Habakuk 3:5-11)
25 perc
261. rész
Habakuk se reaksie: ‘n gebed tot God (Habakuk 2:19-3:4)
25 perc
261. rész
Gewone, alledaagse dinge kan in afgode verander (Habakuk 2:9-18)
25 perc
260. rész
Die gevare van rykdom, mag en hebsug (Habakuk 2:5-8)
26 perc
259. rész
"Nie reg gesind nie" staan lynreg teenoor "reg doen"! (Habakuk 2:4)
26 perc
258. rész
Die Here se tweede antwoord: Habakuk moet die woorde neerskryf (Habakuk 2:1-4)
25 perc
257. rész
Tweede klag: Waarom laat U onreg toe? (Habakuk 1:12-17)
25 perc
256. rész
Die Here antwoord: Dis ‘n oorweldigende leermag wat kom! (2) (Habakuk 1:7-11)
25 perc
255. rész
Die Here antwoord: Ek gaan die Babiloniërs opwek (1) (Habakuk 1:3-6)
25 perc
254. rész
Inleiding; Opskrif; klag: hoe lank nog Here? (Habakuk 1:1-3)
25 perc
253. rész
Uiteindelik straf die Here alle magsmisbruik - al duur dit soms lank (Nahum 3:8-19)
25 perc
252. rész
Nineve sal heeltemal vernietig word; ‘n stukkie geskiedenis (Nahum 3:1-7)
26 perc
251. rész
God sal Nineve straf, ook die simbole van mag (leeus) vernietig (Nahum 2:4-13)
25 perc
250. rész
‘n Visioen oor die vernietiging van Ninive (Nahum 1:12-2:3)
25 perc
249. rész
Nahum se oordeelslied: Assirië sal gestraf word (Nahum 1:2-11)
25 perc
248. rész
Inleiding; God is die almagtige heerser oor die wêreld (Nahum 1:1)
25 perc
247. rész
Wees ‘n voorbeeld van getrouheid in die Here se diens (soos Demetrius) (3 Johannes 9-15)
25 perc
246. rész
Jy het ‘n plig tot die uitdra van die evangelie (3 Johannes 3-8)
25 perc
245. rész
Inleiding; gasvrheid; geestelike en liggaamlike versorging (3 Johannes 1-2)
25 perc
244. rész
Briefslot; groete van gemeente tot gemeente (2 Johannes 12-13)
25 perc
243. rész
Oproep om nie met alles wat nie-Christene doen, saam te gaan nie (2 Johannes 5-11)
24 perc
242. rész
Inleiding; Briefaanhef; dankbetuiging (2 Johannes 1-4)
25 perc
241. rész
Verlossing en uitnodiging: Kom terug na God toe! (Miga 7:11-20)
25 perc
240. rész
Blyk jou vertroue op God uit jou lewenswyse? (Miga 7:7-10)
25 perc
239. rész
Verootmoedig jy jou voor God oor die land? (Miga 7:1-6)
25 perc
238. rész
Ware godsdiens = doen reg, bewys liefde en trou, lewe bedagsaam voor God (Miga 6:6-16)
25 perc
237. rész
Die Here roep tot ons deur voorbeelde uit die verlede (Miga 6:1-5)
25 perc
236. rész
Sonde en ongeregverdigte dade moet uitgeroei word (Miga 5:6-14)
25 perc
235. rész
Redding uit Betlehem van toepassing op koning Hiskia en Koning Jesus (Miga 5:1-5)
25 perc
234. rész
Die omvang van die verwoesting wat vir Jerusalem wag (Miga 4:3-14)
25 perc
233. rész
Die herstel van Jerusalem sal eers na die balingskap plaas vind (Miga 4:1-2)
25 perc
232. rész
Dis gevaarlik as godsdiens en politiek mekaar se rug vryf (Miga 3:9-12)
25 perc
231. rész
Miga wend hom tot die (vals) profete (Miga 3:1-8)
25 perc
230. rész
Oppas vir gerustheid en vals profete. Doen reg! (Miga 2:6-13)
26 perc
229. rész
Huise, besittings en grond word afgevat (Miga 1:16-2:5)
25 perc
228. rész
Die verwoesting van kleiner plattelandse dorpies (Miga 1:6-15)
25 perc
227. rész
Inleiding; die Here verskyn as regter in ‘n hofsaak (Miga 1:1-5)
25 perc
226. rész
Slotwoorde: Jesus is die ware God! (1 Johannes 5:16-21)
25 perc
225. rész
Riglyne vir gebed (1 Johannes 5:14-15)
25 perc
224. rész
Sekerheid van kindskap en die ewige lewe (1 Johannes 5:6-13)
25 perc
223. rész
Elkeen wat glo dat Jesus die Christus is, is ‘n kind van God (1 Johannes 5:1-8)
25 perc
222. rész
Volmaakte liefde verdryf alle vrees (1 Johannes 4:17-21)
25 perc
221. rész
Nie alléén alleenlopers nie! (1 Johannes 4:11-16)
26 perc
220. rész
Werklike liefde: God het Sy Seun gestuur (1 Johannes 4:7-10)
25 perc
219. rész
Hoe ken jy vals profete uit? (1 Johannes 4:1-6)
25 perc
218. rész
‘n Ware Christen glo en bly in God (1 Johannes 3:22-24)
25 perc
217. rész
Oor jou slegte gewete (1 Johannes 3:18-21)
24 perc
216. rész
Konkrete voorbeelde van liefde (1 Johannes 3:16-17)
25 perc
215. rész
Ons het verhuis (1 Johannes 3:13-15)
25 perc
214. rész
‘n Speelkaart in jou hand ... (1 Johannes 3:11-12)
26 perc
213. rész
Kinders van God (2) (1 Johannes 3:7-10)
25 perc
212. rész
Kinders van God (1) (1 Johannes 2:28-3:6)
25 perc
211. rész
Net deur die Gees geleer (1 Johannes 2:20,27)
25 perc
210. rész
Verskillende verskyningsvorme van die antichris (1 Johannes 2:24-27)
25 perc
209. rész
Die laaste uur, antiChristene en die Seun (1 Johannes 2:18-23)
25 perc
208. rész
Die gevaarlike situasie waarin die Christene lewe (1 Johannes 2:15-17)
25 perc
207. rész
Hoe ver het jy al geestelik gegroei? (1 Johannes 2:12-14)
25 perc
206. rész
Nie meer blinde molle teen dagbreek nie (1 Johannes 2:7-11)
25 perc
205. rész
Jesus-mense (1 Johannes 2:3-6)
26 perc
204. rész
Jy moet nie sondig nie! (1 Johannes 2:1-2)
25 perc
203. rész
God is lig, en die implikasisies vir my lewe (2) (1 Johannes 1:5-2:2)
26 perc
202. rész
God is lig, en die implikasisies vir my lewe (1) (1 Johannes 1:5-10)
26 perc
201. rész
Trek ander mense in in jou geloofskring (1 Johannes 1:3-4)
25 perc
200. rész
Inleiding; die ou man, Johannes, se persoonlike getuienis (1 Johannes 1:1-2)
25 perc
199. rész
God se liefde is vir alle mense. Leef dit uit! (Jona 4:8-11)
26 perc
198. rész
God betoon telkens liefde ten spyte van ons ongeduld (Jona 4:3-7)
25 perc
197. rész
Moenie vir God kwaad wees oor Sy genade (vir ander) nie! (Jona 4:1-2)
25 perc
196. rész
Buig onvoorwaardelik voor die genadige God in Jesus Christus (Jona 3:7-10)
26 perc
195. rész
Ten spyte van Jona, betoon God genade aan ongereddes (Jona 3:4-6)
26 perc
194. rész
Anders as ons, het die Here liefde én hoop vir die grootste sondaars (Jona 3:2-3)
25 perc
193. rész
‘n Loflied op die genadige God wat dikwels tot ons roep (Jona 2:8-3:1)
25 perc
192. rész
God se genade red uit die die grootste nood. (Jona 2:3-7)
25 perc
191. rész
Wonderwerke: destyds én vandag (2) (Jona 1:17-2:2)
26 perc
190. rész
Wonderwerke: destyds én vandag(1) (Jona 1:15-17)
25 perc
189. rész
Die heidene kom tot bekering (Jona 1:11-15)
25 perc
188. rész
Dien jy regtig die Here, of bely jy Hom maar net? (Jona 1:7-10)
25 perc
187. rész
Hoe vas slaap jy? (Jona 1:4-6)
25 perc
186. rész
Die Here se opdrag en Jona se reaksie (Jona 1:1-3)
25 perc
185. rész
Inleiding vir die verstaan van die boek Jona
24 perc
184. rész
Finale oordeels- en heilswoorde; God Almagtig regeer en straf! (Obadja 8b- 21)
24 perc
183. rész
Edom se hoogmoed gaan lei tot hulle ondergang (Obadja 1-8 a)
24 perc
182. rész
Inleiding en historiese agtergond tot die kortste boekie, Obadja, in die Ou Testament (Obadja)
28 perc
181. rész
Met die oog op Sy koms ... (2 Petrus 3:8-18)
28 perc
180. rész
By die wederkoms gaan die aarde nie ophou om te bestaan nie (2 Petrus 3:1-7)
25 perc
179. rész
Sekere kenmerke - en ook die uiteinde! - van vals Leeraars (2 Petrus 2:13 b- 2:22)
24 perc
178. rész
Hoe oordeel God oor vals Leeraars? (2 Petrus 2:4-13 a)
25 perc
177. rész
Algemene kenmerke van dwalinge en dwaalleeraars (2 Petrus 1:19-2:3)
25 perc
176. rész
Hoe om as Christen nie te struikel nie (2 Petrus 1:12-21)
25 perc
175. rész
Christen, leef anders! (2 Petrus 1:9-11)
25 perc
174. rész
Leef die proses van geloofsgroei elke dag (2 Petrus 1:5-8)
26 perc
173. rész
Seëngroet; die Christen se roeping en verkiesing (2 Petrus 1:1-4)
28 perc
172. rész
Vyfde visioen; Ten slotte ‘n lotsverandering vir Israel (Amos 9:1-15)
28 perc
171. rész
Die vierde visioen beskryf die oneerlike handelspraktyke (Amos 8:1-14)
25 perc
170. rész
Amos en Amasia bots; visioen vier begin (Amos 7:10-8:3)
24 perc
169. rész
Amos se eerste drie visioene (Amos 7:1-9)
25 perc
168. rész
Eiewaan en valse gerustheid sal die finale spyker in hulle ondergang wees (Amos 6:1-14)
25 perc
167. rész
Sosiale ongeregtigheid is die rede vir die noordryk se ondergang (Amos 5:18-27)
25 perc
166. rész
Oordeel oor Israel en ‘n treurlied word gesing (Amos 5:10-17)
25 perc
165. rész
'n Treulied vir Israel (Amos 5:1-9)
25 perc
164. rész
Maak jou klaar om voor jou God te verskyn (Amos 4:4-13)
25 perc
163. rész
‘n Uitspattige lewenstyl kan bydra tot ondergang (Amos 3:13-4:3)
25 perc
162. rész
Die oordeel oor Samaria word aangekondig (Amos 3:1-12)
25 perc
161. rész
Die skerpste oordeel tref Israel, die noordryk (Amos 2:6-16)
25 perc
160. rész
Uitsprake teen Moab en Juda (Amos 2:1-5)
24 perc
159. rész
Die oordeel oor die eerste ses buurvolke begin (Amos 1:3-15)
24 perc
158. rész
Inleiding; Agtergrondverwysings (Amos 1:1-2)
28 perc
157. rész
Wees voorskoot-gelowiges! (1 Petrus 5:5-14)
28 perc
156. rész
Elke Christen - ook ouderlinge! - behoort Christus se voorbeeld te volg (1 Petrus 4:18-5:4)
24 perc
155. rész
Die oordeel (tug) begin by die huis van God (1 Petrus 4:11-17)
25 perc
154. rész
Dien mekaar met julle gawes (1 Petrus 4:6-11)
25 perc
153. rész
Aanvaar onverdiende lyding ter wille van Christus (1 Petrus 3:19-4:6)
25 perc
152. rész
Verduur veronregting, soos Christus (1 Petrus 3:8-18)
24 perc
151. rész
Vrouens en mans de optrede in die huwelik (1 Petrus 2:22-3:7)
25 perc
150. rész
Ook as ons on-reg onbehandel word, bly Christus ons voorbeeld (1 Petrus 2:13-21)
25 perc
149. rész
Geroep en gered om God se verlossingsdade te verkondig (1 Petrus 2:9-12)
25 perc
148. rész
Verbonde aan Christus en saam met ander Christene moet jy geestelik groei (1 Petrus 1:22-2:8)
25 perc
147. rész
Deur Christus losgekoop om anders te lewe (1 Petrus 1:16-21)
24 perc
146. rész
Vestig jou hoop volkome op die genade (1 Petrus 1:10-16)
25 perc
145. rész
Hoop in swaarkry (1 Petrus 1:6-9)
26 perc
144. rész
Eien jou hemelse erfenis vir jouself toe! (1 Petrus 1:1-5)
25 perc
143. rész
Inleiding; Die omstandighede en swaarkry van Petrus se lesers (1 Petrus 1:1-2)
25 perc
142. rész
Die "grand finale"! (Joël 3:18-21)
25 perc
141. rész
God waak self oor die finale veiligheid van sy kinders (Joël 3:9-17)
24 perc
140. rész
Die rolle gaan verander: heidennasies wat Juda laat swaarkry het gaan deurloop (Joël 3:1-8)
24 perc
139. rész
Elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal gered word (Joël 2:28-32)
25 perc
138. rész
Belofte dat die Here die Judasërs se land gaan herstel (Joël 2:18-27)
25 perc
137. rész
Kom terug na die Here (Joël 2:12-17)
25 perc
136. rész
Die dag van die Here is ‘n dag van oordeel (Joël 2:1-11)
25 perc
135. rész
Die dag van die Here is naby! (Joël 1:11-20)
25 perc
134. rész
Joël
25 perc
133. rész
Wees ‘n instrument in God se hand! (Jakobus 5:14-20)
24 perc
132. rész
Integriteit in optrede; bid in lyding en in blydskap (Jakobus 5:10-13)
25 perc
131. rész
Wag geduldig op Sy koms! (Jakobus 5:6-9)
24 perc
130. rész
Sê jy "goed" of "God"? (Jakobus 5:1-6)
26 perc
129. rész
Afhanklikheid van God (Jakobus 4:11-17)
25 perc
128. rész
Moenie kwaadpraat nie! (Jakobus 4:8-11)
25 perc
127. rész
Die Here se verhouding met sy volk en met sy kerk (Jakobus 4:5-7)
25 perc
126. rész
Nie hand aan hand met die wêreld nie (Jakobus 4:1-4)
25 perc
125. rész
Hemelse wysheid teenoor aardse (Jakobus 3:13-18)
25 perc
124. rész
Gebruik jou tong maar moet dit nie misbruik nie (Jakobus 3:1-12)
25 perc
123. rész
‘n Barmhartigheidsreël; Glo en doen! (Jakobus 2:12-26)
25 perc
122. rész
Geld wat stom is maak nie reg wat krom is nie; Die groot koninkryksreël (Jakobus 2:6 b- 11)
25 perc
121. rész
Hoe behandel jy ryk en arm? (Jakobus 2:1-6 a)
25 perc
120. rész
Ontvang en gehoorsaam die Woord! (Jakobus 1:21-27)
25 perc
119. rész
Luister, moenie te gou praat of kwaad word nie (Jakobus 1:15-20)
25 perc
118. rész
Versoekings, beproewings en eie begeertes (Jakobus 1:9-15)
25 perc
117. rész
Geloof, wysheid en volharding (Jakobus 1:2-8)
25 perc
116. rész
Inleiding, agtergrond, skrywer en lesers (Jakobus 1:1)
23 perc
115. rész
Kom terug na die Here toe, want jy het geval deur jou sonde (Hosea 14:2-10)
25 perc
114. rész
Die einde van Israel het finaal aangebreek (Hosea 13:1-14:1)
25 perc
113. rész
Ontrou by gelowiges kom dikwels oor ‘n lang periode: pasop daarvoor! (Hosea 12:3-13:1)
24 perc
112. rész
Nog ‘n keer: die Vaderhart van God teenoor die ontrou van sy kinders (Hosea 11:10-12:2)
25 perc
111. rész
Ontrou mense, teenoor die krag van God se liefde (Hosea 10:13-11:9)
25 perc
110. rész
Vergelyk oud-Israel se sondes met ons s’n, en sidder! (Hosea 9:15-10:12)
25 perc
109. rész
Die profeet as pretbederwer by die fees (Hosea 9:1-14)
25 perc
108. rész
Israel bewerk hulle eie ondergang as gevolg van ontrou aan die Here (Hosea 8:1-14)
25 perc
107. rész
Moenie ophou om na God se wil te vra nie! (Hosea 7:8-16)
25 perc
106. rész
Korrupsie in die regering (Hosea 6:7-7:7)
25 perc
105. rész
Oppervlakkige liefde soos ‘n môrewolkie (Hosea 5:10-6:6)
25 perc
104. rész
Burgeroorlog (Hosea 5:3-9)
24 perc
103. rész
Drie groepe leiers word aangetree (Hosea 4:4-5:2)
25 perc
102. rész
Die regsgeding begin: klagtes as gevolg van oortredinge (Hosea 3:1-4:3)
25 perc
101. rész
God belowe herstel van die land (Hosea 2:7-22)
25 perc
100. rész
Nie-my-volk-nie word gebore; a.g.v. ontrou wag balingskap (Hosea 1:7-2:6)
25 perc
99. rész
Jisreël en Sonder-ontferming word gebore (Hosea 1:1-7)
26 perc
98. rész
Inleiding op Hosea
25 perc
97. rész
Lof aan God; leef vir die Here; preekslot en briefbylae (Hebreërs 13:7-25)
24 perc
96. rész
Vier pare voorbeelde oorChristelike lewenspraktyk (Hebreërs 12:26-13:6)
25 perc
95. rész
Moenie die Genade van God verwerp nie! (Hebreërs 12:18-27)
25 perc
94. rész
Loop die pad van die geloof reguit (Hebreërs 12:11-17)
25 perc
93. rész
Tug en swaarkry roep ons terug na God toe (Hebreërs 12:1-11)
25 perc
92. rész
Christene is meer bevoorreg as die rigters en profete (Hebreërs 11:32-40)
24 perc
91. rész
Voorbeelde van geloof van Egipte tot voor Jerigo (Hebreërs 11:23-40)
25 perc
90. rész
Abraham, Isak, Jakob en Josef as geloofshelde (Hebreërs 11:17-22)
25 perc
89. rész
Noag en Abraham as drumpelfigure van die geskiedenis (Hebreërs 11:7-19)
24 perc
88. rész
Definisie van wat geloof is (Hebreërs 11:1-6)
25 perc
87. rész
Bly volhard om God se wil te kan uitvoer (Hebreërs 10:29-39)
24 perc
86. rész
Sonder Christus is mense verlore (Hebreërs 10:22-28)
25 perc
85. rész
Die offer van Jesus Christus (Hebreërs 10:11-22)
24 perc
84. rész
Die Christus offer vervang alle vorige (Ou Testamentiese) offers (Hebreërs 10:1-10)
25 perc
83. rész
Christus, die laaste en volkome offer (Hebreërs 9:22-28)
24 perc
82. rész
Die erediens in die nuwe bedeling (Hebreërs 9:11-22)
25 perc
81. rész
Die erediens in die ou bedeling (Hebreërs 9:1-10)
24 perc
80. rész
Jesus is hoëpriester van die nuwe verbond (Hebreërs 8:1-13)
25 perc
79. rész
Jesus die sondelose, heilige hoë priester (Hebreërs 7:20-8:2)
26 perc
78. rész
Jesus se priesterskap oortref alle ander tussengangers tussen God en ons (Hebreërs 7:4-19)
24 perc
77. rész
Melgisedek se priesterskap was hoër as dié van Äaron (Hebreërs 7:1-3)
25 perc
76. rész
Op grond van wat Christus vir ons gedoen het staan ons hoop vas (Hebreërs 6:17-20)
25 perc
75. rész
Vertrou op God se beloftes nie op eie vermoëns nie (Hebreërs 6:9-16)
25 perc
74. rész
Oefen jou geestelike spiere! (Hebreërs 6:1-8)
25 perc
73. rész
Moenie net altyd geestelike melkkossies wil eet nie (Hebreërs 5:9-14)
26 perc
72. rész
Jesus is deur God aangestel as Hoëpriester (Hebreërs 5:1-8)
25 perc
71. rész
Jesus is ons groot Hoëpriester (Hebreërs 4:14-16)
25 perc
70. rész
Die Woord is en werk kragtig (Hebreërs 4:12-14)
24 perc
69. rész
Reageer gelowig op God se beloftes (Hebreërs 4:8-11)
24 perc
68. rész
Die belofte van rus vir die wat glo (Hebreërs 4:1-7)
25 perc
67. rész
Vandag as julle sy stem hoor... (Hebreërs 3:12-19)
25 perc
66. rész
Die gevaar van afval deur ongeloof (Hebreërs 3:7-11)
25 perc
65. rész
Jesus is ook baie belangriker as Moses (Hebreërs 3:1-6)
25 perc
64. rész
Die wonderlike gevolg van Jesus se menswording en opstanding (Hebreërs 2:14-18)
25 perc
63. rész
Vier insigte om reg na die werklikheid te kyk (Hebreërs 2:5-13)
26 perc
62. rész
Gryp vas aan wat jy gehoor het, anders dryf jy weg soos ‘n blaar (Hebreërs 2:1-4)
25 perc
61. rész
Christus is beslis ook bo die engele verhewe (Hebreërs 1:5-14)
25 perc
60. rész
Christus se verhewe posisie: bo alles en almal! (Hebreërs 1:2-4)
25 perc
59. rész
Inleiding; God het eers deur die profete gepraat (Hebreërs 1:1)
25 perc
58. rész
Hou goeie moed, God bly in beheer! (Daniël 12:1-13)
24 perc
57. rész
Die Grieke en Ptolemiërs regeer vir ‘n kort rukkie oor Palestina (Daniël 10:13-11:30)
24 perc
56. rész
Vierde visioen: die engel Migael verskyn aan Daniël (Daniël 10:1-14)
24 perc
55. rész
Uiters moeilike tye kom vir die Jode (Daniël 9:24-27)
25 perc
54. rész
Derde visioen (gebed): herinterpretasie van Jeremia 25:12-14 (Daniël 9:1-24)
26 perc
53. rész
Verklaring van die tweede visioen; inleiding op Daniël hoofstuk 9 (Daniël 8:15-27)
25 perc
52. rész
Die skaap- en die bokram veg teen mekaar (Daniël 8:1-19)
23 perc
51. rész
Die visioen word verklaar; die Joodse opstande begin (Daniël 7:15-8:2)
25 perc
50. rész
Vier diere en 'n hemelse wese (Daniël 6:26-7:14)
25 perc
49. rész
Daniël bly getrou en word gered uit die leeukuil (Daniël 5:22-6:25)
25 perc
48. rész
Daniël geroep om die verskyning van 'n hand teen die paleismuur te verklaar (Daniël 5:1-21)
25 perc
47. rész
Nebukadnesar verhef homself; verloor sy verstand; erken dat Israel se God die enigste is (Daniël 3:19-4:37)
25 perc
46. rész
Daniël se drie vriende staan uit vir God (Daniël 2:46-3:18)
25 perc
45. rész
Daniël lê die droom uit as vyf toekomstige ryke (Daniël 2:24-45)
25 perc
44. rész
Daniël vra sy vriende om by God in te treë vir 'n verklaring (Daniël 2:1-23)
24 perc
43. rész
Daniëlel en sy vriende slaag al die koning se toetse (Daniël 1:5-21)
24 perc
42. rész
Inleiding; Historiese agtergrond en geskiedenis (Daniël 1:1-4)
26 perc
41. rész
Paulus sal al Onesimus se moontlike skuld betaal. Sal jy? (Filemon 12-25)
24 perc
40. rész
Pleitrede vir Onesimus op grond van die liefde (Filemon 1-11)
26 perc
39. rész
Inleiding; agtergrond en oorsig oor Filemon
26 perc
38. rész
Hoe motiveer jy mense? Briefslot en toesegging van genade (Titus 3:3-15)
25 perc
37. rész
Tree altyd so op dat die eer van God verhoog word (Titus 2:9-3:2)
24 perc
36. rész
Leef tot opbou van die gemeenskap, nie tot diskrediet van die Evangelie nie (Titus 2:1-8)
25 perc
35. rész
Bestry geestelike bankrotskap (Titus 1:10-16)
24 perc
34. rész
Eienskappe om as ouderling te kan dien (Titus 1:3-9)
25 perc
33. rész
Inleiding; Titus wees 'n dienskneg met hoop (Titus 1:1-2)
25 perc
32. rész
Verdeling van die land; oorsigtelike samevatting van die boodskap (Esegiël 45:1-48:35)
25 perc
31. rész
Beskrywing van die tempel as simbool van God se heiligheid (Esegiël 40:1-44:31)
25 perc
30. rész
God se straf oor sy vyande is deel van sy heerskappy (Esegiël 39:1-29)
25 perc
29. rész
Israel sal teruggaan en sy vyande gestraf word (Esegiël 36:4-38:23)
25 perc
28. rész
Goeie en slegte leiers; straf oor Edom (Esegiël 34:1-36:3)
25 perc
27. rész
n Klaaglied oor die Farao; die Here vra van ons persoonlike verantwoordelikheid (Esegiël 32:17-33:33)
24 perc
26. rész
Egipte verlate, Assirië (die seder) sal val en 'n treurlied word oor die Farao gesing (Esegiël 30:1-32:16)
26 perc
25. rész
Teen Sidon en Egipte (Esegiël 28:20-29:21)
24 perc
24. rész
Tirus: van hoogste roem tot die diepste verval (Esegiël 26:1-28:19)
25 perc
23. rész
Uitsprake teen Ammon, Moab, Edom en die Filisteine (Esegiël 25:1-17)
25 perc
22. rész
Ohola (Samaria, Noordryk) en Oholiba (Jerusalem, Suidryk) (Esegiël 23:4-24:27)
25 perc
21. rész
Drie oordeels preke oor Jerusalem (Esegiël 21:28-23:3)
25 perc
20. rész
Die Here trek sy swaard van oordeel uit. Dan volg 'n swaardlied (Esegiël 20:45-21:27)
26 perc
19. rész
Treurlied oor die konings; terugblik op die geskiedenis (Esegiël 19:1-20:44)
26 perc
18. rész
Die fabel verklaar; God wil dat elkeen hom bekeer en bly lewe (Esegiël 17:10-18:32)
24 perc
17. rész
Trouelose Israel; 'n fabel oor bome, 'n wingerdstok en arende (Esegiël 16:1-17:10)
24 perc
16. rész
Vals profete en 'n vrugtelose volk gaan gestraf word (Esegiël 13:1-15:8)
24 perc
15. rész
n Dramatasiese voorstelling: die ballingskap kom! (Esegiël 12:1-28)
25 perc
14. rész